Yahoo Web Search

Search results

  1. Die aand van 19 Junie is ’n berig gemaak oor die onwettige verfilming van ’n laerskoolleerling in die vrouetoilette van dié gebou. Toe hy die toilet binnekom, het 'n manstudent gevolg en kort daarna is 'n kamera-sluitergeluid gehoor. Toe die vroulike student skree, het die student

  2. 1 day ago · Laat dit in sy volle rykdom in jou bly. Gaan die troonkamer van die HERE binne. Word deur Hom liefgehê. Word deur Hom gereinig. Moedig dan jou kinders aan om dit ook te doen. So dankbaar as wat ek is vir die ouers wat ek het, is dit nie hul woorde wat ek onthou wanneer ek bekommerd of bang is nie. Ek onthou die Woord van God wat vir my sê dat ...

  3. 4 days ago · As ma en pa ernstig…. Skrywer: Annelie van Jaarsveldt. Die impak op ons kinders wanneer ouers voortdurend ernstig rusie maak. Geen verhouding is net altyd maanskyn en rose nie. Mense verskil en dit is ons elkeen se reg om ons gevoelens te verwoord, maar … hoe ons konflik hanteer, ons gevoelens wys of geskille oplos, is wat saakmaak.

  4. 3 days ago · My eerste ervaring (ek weet, dit neem my ʼn rukkie, oukei?) met die kunsmatige intelligensie (KI)-platform ChatGPT was nie aangenaam nie. Ek was besig om te probeer uitpluis hoe ek die huidige projek waaraan ek werk – sommer net ʼn Word-projekplan vir eie gebruik – kan omskep in iets wat enige persoon wie se oë daarop val, se ...

  5. 3 days ago · Tydens die Tokio 2020 Paralimpiese Spele het Zanele, toe 50, aan Span SA se media gesê: “Ek voel nie 50 nie. Na dié Spele sal ek teruggaan na Stellenbosch en oefen vir die volgende byeenkoms. Ek voel geen verskil met my ouderdom nie. Solank as wat jy aanhou, voel jy sterk en voel jy nie die ouderdom nie. Oefen is iets wat ek elke dag doen.

  6. 1 day ago · Ek weet al hierdie is nie noodwendig vir my nie, maar vir julle! Vir jou! ... om jou te maak lag sodat jy net vir ‘n oomblik kan vergeet van enige stres wat op jou lê.

  7. 1 day ago · Ek sal daai aand nooit vergeet nie. Dis iets wat ek vir geen ouer sal toewens nie. Ek voel nie kwaad of koester geen wrok nie” sê sy. “Die man wat my kind se dood veroorsaak het, het tot dusver geensins berou getoon nie. “Hy het ook nie die ordentlikheid gehad om te kom jammer sê nie. Ons plaas egter alles in die hande van die Here.